Oranjestad

Hierdie artikel handel oor die hoofstad van Aruba. Vir die hoofstad van Sint Eustatius, sien Oranjestad (Sint Eustatius).

Oranjestad

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Nederland Nederland
 Land (NL) Vlag van Aruba Aruba
 Koördinate 12°31′N 70°02′W / 12.517°N 70.033°W / 12.517; -70.033
 Stigting 1796
 Oppervlakte:  
 - Totaal vk km
 Hoogte bo seevlak 4 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2015) 34 980
 - Bevolkingsdigtheid /vk km
 Tydsone UTC -04:00
 Burgemeester Geen[1]

Oranjestad is die hoofstad en grootste stad van Aruba, 'n land van die Koninkryk van die Nederlande. Die stad het in 2015 'n bevolking van 34 980 gehad en is die belangrikste stad op Aruba en is geleë aan die suidkus naby die wespunt van die eiland. In die plaaslike taal, Papiaments, word daar gereeld na Oranjestad verwys as "playa".

  1. Aruba het net een bestuurslaag: 'n landsbestuur. Daar is geen munisipaliteite in Aruba nie.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search